Andries Bezuidenhout - Grense Van Oneindigheid - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Andries Bezuidenhout - Grense Van Oneindigheid




Grense Van Oneindigheid
Границы бесконечности
Hoor ek praat met jou sonder woorde
Слышишь, я говорю с тобой без слов,
Ek's beide die oorlog en vrede se verloorder
Я и победитель, и побеждённый в войне и мире,
Die een wat leë houers opgaar
Тот, кто копит пустые сосуды,
Wat kaal en koud is en onsigbaar
Кто наг, холоден и невидим.
Niks druis so hard soos absolute stilte nie
Ничто не гремит так громко, как абсолютная тишина,
Niks voel so beklemmend
Ничто не душит так,
Soos die grense van oneindigheid nie
Как границы бесконечности.
Ek's die een wat branders met 'n besem opvee
Я тот, кто метлой тушит пожары,
Die een wat wolke in skulpe aangee
Кто собирает облака в ракушки,
Wat vuur probeer giet en sand wil skink
Кто пытается лить огонь и наливать песок,
Wat homself verdrink in die oggendwind
Кто топит себя в утреннем ветре.
Niks druis so hard soos absolute stilte nie
Ничто не гремит так громко, как абсолютная тишина,
Niks voel so beklemmend
Ничто не душит так,
Soos die grense van oneindigheid nie
Как границы бесконечности.
Ek 'n fraksie van niks, darem meer as min
Я частица ничто, но всё же больше, чем ничто,
Ek's duskant die niet se einde of begin
Я сумерки небытия, без конца и начала,
Ek's snel soos klank, langsaam soos lig
Я быстр, как звук, медлителен, как свет,
Hoekig soos 'n silinder se aangesig
Угловат, как лицо цилиндра.
Niks druis so hard soos absolute stilte nie
Ничто не гремит так громко, как абсолютная тишина,
Niks voel so beklemmend
Ничто не душит так,
Soos die grense van oneindigheid nie
Как границы бесконечности.





Writer(s): Andries Bezuidenhout


Attention! Feel free to leave feedback.