Lyrics Om Burgersdorp Te Skilder - Andries Bezuidenhout
Selfs
die
landskap
hier
lyk
streng
en
droog
Stapelwolke
afsydig,
hang
yl
en
hoog
Calvinistiese
kerk
die
spilpunt
waarom
Dorpshuis,
bankkluis
en
kasregister
saamdrom
Voel
jy,
voel
jy,
voel
jy
hoe
dwaal
Piet
Klopper
se
gees
Wonder
jy,
wonder
jy,
wonder
jy
Wat
die
engel
uit
haar
marmerboek
lees
Soms
word
iets
staangemaak
wat
beur
na
bo
Apollo-lig
of
kerktoring
wat
uitkyk
oor
die
Karoo
Als
ander
hier
rond
lê
horisontaal
Die
teerpad,
die
koppies,
selfs
'n
telefoonpaal
Voel
jy,
voel
jy,
voel
jy
hoe
dwaal
Piet
Klopper
se
gees
Wonder
jy,
wonder
jy,
wonder
jy
Wat
die
engel
uit
haar
marmerboek
lees
Staandak
van
sink
het
brakdak
vervang
Klinkersteenwinkels
wat
na
klante
verlang
Sommige
stop
en
maak
'n
skildery
Maar
die
meeste
ander
mense
ry
net
verby
Voel
jy,
voel
jy,
voel
jy
hoe
dwaal
Piet
Klopper
se
gees
Wonder
jy,
wonder
jy,
wonder
jy
Wat
die
engel
uit
haar
marmerboek
lees
Attention! Feel free to leave feedback.