Lyrics Seënbede - Anneli van Rooyen
Die
Here
is
voor
jou
Sy
Lig
op
jou
pad
Hy
neem
jou
na
waters
van
rus
Die
Here
is
langs
jou
jou
Vesting
en
Rots
Hy
laat
jou
staan
op
die
hoogtes
Die
Here
is
om
jou
die
duister
word
Lig
Hy
laat
jou
lamp
helder
skyn
Die
Here
is
bo
jou
van
Hom
kom
jou
Hoop
jou
siel
sal
Hy
ewig
bewaar
Hy
is
by
jou
Sy
seën
gee
Hy
uit
en
Hy
leer
jou
Sy
Waarheid
Hy
stuur
sy
engele
na
jou.
1 Hoe Lieflik Is Sion
2 Ek en U Saam
3 Ek Wil U Ken
4 Help My Vandag
5 Ek Soek Na Meer
6 Elke Wolk Het 'n Silwer Rand
7 In Die Hemel
8 Staan Vas
9 Seënbede
10 Daar Is Niemand Soos Jesus
11 Ek Sal Nie Bang Wees Nie
12 Niemand Soos U
13 Via Dolorosa
14 Die Middelste Kruis
15 Wees Stil (Hasu)
16 All Rise
17 Altyd Hier By Jou
18 Majesteit
19 Wie Kan Dit Verstaan
20 Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop
21 Jy Is Kosbaar
Attention! Feel free to leave feedback.