Anneli van Rooyen - Soos Ou Vriende Lyrics

Lyrics Soos Ou Vriende - Anneli van Rooyen




Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen
En selfs deur pyn en misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen
Is daar lig of is dit donker
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na more
Soos ou vriende doen



Writer(s): Andersson, Anneli Van Rooyen, Ulvaeus



Attention! Feel free to leave feedback.