Bittereinder - Solidariteit - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Bittereinder - Solidariteit




Speel hierdie snit aan die begin van elke jaar
Играйте эту песню в начале каждого года.
As jy rede het vir trane dan verstaan ons mos mekaar
Если у тебя есть причина для слез, тогда пойми, что мы любим друг друга.
As jou konstante dieët bestaan uit sweet eet
Если ваша постоянная диета состоит из сладких блюд
Dan kan jy konkreet weet ons skree saam soos 'n kreet
Тогда ты можешь точно знать, что мы кричим вместе, как крик.
Ek ontleed maar net die eensaamheid van menswees alweer
Я анализировал, но только одиночество быть снова человеком.
Met my een oog op die dinamiek van nog-'n-keer probeer
Одним глазом следя за динамикой все еще пытающегося времени.
En ek kon sweer ek het jou iewers in die donker al gesien
И я могу поклясться, что видел тебя где-то в темноте.
Met jou mond oop soos 'n tikmasjien, jou bloed vol nikotien
Твой рот открыт, как пишущая машинка, твоя кровь полна никотина.
Miskien herken jy my ook? sien my met jou toe
Может быть, ты тоже узнаешь меня?
Indien jy ook nie kan glo, verdien ons tog die antwoord
Если вы тоже не можете поверить, то получите от нас ответ
Ek's jammer julle maar daar kan net een antwoord wees
Извините ребята но ответ может быть только один
En ek belowe jou hy nie in daai onheilige gees nie
И я обещаю тебе, что он не лжет в этом нечестивом духе.
Skree want ons wil stilte hê, tussen al die bottels
Кричать, потому что мы хотим заглушить его, между всеми бутылками, лежащими
Woorde wat jy nooit kon sê, skielik vind jy weer jou stem
Слова, которые ты никогда не мог произнести, внезапно снова обретают твой голос.
Sing net bietjie harder as die siele reg langs jou
Пой немного громче, чем души рядом с тобой.
In die refrein verskyn die sleutel wat ons saamstaan behou
В припеве кажется, что ключ, который мы держим вместе, сохраняется.
Jy is nie alleen nie
Ты не одинок.
Die aarde draai teen dieselfde spoed vir ons almal
Земля вращается с одинаковой скоростью для всех нас.
Hou maar net vas, een somer op 'n slag
Держись, но просто держись, одно лето за раз.
My ritme is stukkend, dis die einde van die jaar
Мой ритм нарушен, это конец года.
Ek dink oor al my vriende wat op die aardbol baljaar
Я думаю обо всех своих друзьях, которые резвятся на земном шаре.
Die ding hou maar net aan draai met of sonder my lawaai
Вещь которую нужно сохранить но просто повернуть с моим шумом или без него
Selfs al kon ek ophou lag vir Parow se gedagtes oor slaai
Даже если бы я мог перестать смеяться из за мыслей Пэроу о салате
Jy kan sommer raai ek sit by Lollipop en kyk Kerkstraat se verkeer
Ты можешь просто догадаться что я сижу в леденце и смотрю на движение на Черч Стрит
Dit wil voorkom dis wat elke Desember met my gebeur
Похоже, именно это и происходило со мной каждый декабрь.
Waarlik, die mens wandel as skadubeeld rond
Воистину, человек ходит, как скадубилд.
Die tsotsi's en polisie en ek op dieselfde grond
Цотси, полиция и я на одной земле.
En seën en vervloeking kom uit dieselfde mond
Благословение и проклятие исходят из одного рта.
En ek worstel met my land op die rand van die afgrond
И я борюсь со своей страной на краю пропасти.
Ek is uitgeput deur afgesaagde uitdrukkings
Я устал от избитых выражений.
Maar ek is lief vir my stad en sy miljoene gesigte
Но я люблю свой город и миллионы его лиц.
Plus dis amper weer tyd om nuwejaarsvoornemings te
К тому же почти пришло время снова отправиться в нувейарсвурнемингс
Maak met 'n hart vol oorbeginnershoop
Сделай это с сердцем полным oorbeginnershoop
En 'n nuwe waardeering vir die mense wat nog saam met my loop
И новая война для людей, которые все еще со мной.





Writer(s): Bittereinder


Attention! Feel free to leave feedback.