Cathy Viljoen - Die Man Met Die Purpelkleed - translation of the lyrics into French

Lyrics and translation Cathy Viljoen - Die Man Met Die Purpelkleed

Die Man Met Die Purpelkleed
L'homme au vêtement pourpre
Jare gelede in die ou Jerusalem in
Il y a des années dans la vieille Jérusalem
Die hofsaal voor Pilatus staan ñ man
Dans la salle d'audience devant Pilate, un homme se tient
Verwerp en verstote Hy dra ñ doringkroon
Rejeté et abandonné, il porte une couronne d'épines
Die man met die purperkleed
L'homme au vêtement pourpre
Hy was bekend met krankheid smarte en pyn
Il connaissait la maladie, la douleur et la souffrance
Hy neem al ons sonde op hom
Il prend tous nos péchés sur lui
Versoek deur die duiwel en deur mense verloon
Tentait par le diable et abandonné par les hommes
Die man met die purperkleed
L'homme au vêtement pourpre
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig Hom
Mais la foule crie à l'unisson, crucifie-le, crucifie-le

Hy neem sy kruis op en dra dit tot op Golgota
Il prend sa croix et la porte jusqu'à Golgotha
Verbruisel en deurboor was Hy daar
Il a été brisé et percé là-bas
Hulle spuug op Hom en slaan Hom
Ils lui crachent dessus et le frappent
Sy klere word verdeel
Ses vêtements sont partagés
Die man met die purperkleed
L'homme au vêtement pourpre
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig Hom
Mais la foule crie à l'unisson, crucifie-le, crucifie-le
Die man met die purperkleed
L'homme au vêtement pourpre
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig Hom
Mais la foule crie à l'unisson, crucifie-le, crucifie-le
Die man met die purperkleed
L'homme au vêtement pourpre

Attention! Feel free to leave feedback.