Lyrics Jerusalem - Gé Korsten
Laasnag
het
in
my
drome,
'N
wonderbeeld
verskyn.
Ek
staan
in
ou
Jerusalem
En
ek
sien
die
tempel
daar.
Ek
hoor
die
sang
van
kinders,
Net
soos
'n
Englekoor.
En
saam
sing
hul
'n
loflied
Wat
self
die
Heme'le
hoor.
En
saam
sing
hul
'n
loflied
Wat
self
die
Heme'le
hoor.
Jerusalem!
Jerusalem,
Sing
nou
'n
loflied
saam.
Hosanna,
in
die
hoogste.
Hosanna,
prys
Sy
naam.
En
daar
verander
toe
my
droom
En
stilte
daal
daar
neer.
Weg
is
die
bly
Hosannas,
Geen
kinderstemme
meer.
Die
son
het
toe
verduister,
Die
oggend
koud
en
kil.
En
die
skadu
van
'n
kruis
verrys,
Verrys
om
ons
ontwil.
En
die
skadu
van
'n
kruis
verrys,
Verrys
om
ons
ontwil.
Jerusalem!
Jerusalem,
Sing
nou
'n
loflied
saam.
Hosanna,
in
die
hoogste.
Hosanna,
prys
Sy
naam.
En
weer
verander
die
toneel,
'N
helder
glans
verskyn.
Ek
sien
die
heilige
stad
daar,
Die
son
begin
weer
te
skyn,
Die
poorte
word
wyd
oopgemaak,
Die
duister
het
verdwyn.
En
almal
kan
nou
binnegaan,
Geeneen
sal
buite
staan.
'N
Nuwe
dag
het
aangebreek,
Die
kinders
sing
weer
saam.
Die
heil'ge
stad
Jerusalem
Sal
nooit
weer
kan
vergaan.
Die
heil'ge
stad
Jerusalem
Sal
nooit
weer
kan
vergaan.
Jerusalem!
Jerusalem,
Sing
nou
'n
loflied
saam.
Hosanna,
in
die
hoogste.
Hosanna,
prys
Sy
naam.
Hosanna,
in
die
hoogste.
Hosanna,
prys
Sy
naam.
1 Via Dolorosa
2 Gebed
3 Hosanna
4 Die Man Met Die Purpelkleed
5 Hoe Groot Is U
6 Blye Versekering
7 Hallelujah
8 Ek Hef My Hande Op
9 God Van Wonders
10 Jerusalem
11 Wys Die Weg
12 Niemand Soos U
13 Jesu
Attention! Feel free to leave feedback.