Corlea Botha - Wie Ek Is Lyrics

Lyrics Wie Ek Is - Corlea Botha



Vasgevang en so verlore
Teen die mure staan my naam
Moeg baklei teen al my spoke
Teen die foto's in my raam
In my eensaamheid kom besef en rede uit waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
So veel rede, besluite
En als is verby sonder jou
Om my drome weer te bou en van voor af te leer om te bly
Wie ek is
Wie ek is oh oh
In jou briefe en akkoorde
Het my hart tot nuut geleer
Niemand anders in my woorde
Woh ah woh
My hart is in beheer
In my gebrokenheid
Breek hierdie stilte my waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
So veel rede, besluite
En als is verby sonder jou
Om my drome weer te bou
En van vooraf te leer om te bly
Jy was lief vir my
Dit was ons tyd
Maar liefling amal se sand hardloop uit
Ohhhhh
Net vir my
Om my lewe terug te kry
So veel rede, besluite
Als is verby sonder jou
Om my drome weer te bou en van voor af te leer om te bly
Wie ek is
Wie ek nog altyd was



Writer(s): Corlea Botha


Corlea Botha - Wie Ek Is
Album Wie Ek Is
date of release
30-09-2011




Attention! Feel free to leave feedback.