Lyrics Onnerwater - David Kramer
Ken
jy
die
Karoo
Hier
bly
slang
en
akkedis
Baie
jare
terug
was
daai
akkedisse
vis
Nou
kry
jy
skulpe
in
die
rotse
Jy
kry
skedels
in
die
klei
Hierdie
hele
droë
leegte
onnerwater
glo
vir
my
Ja,
onnerwater,
onnerwater
Hierdie
hele
droë
wêreld
onnerwater
glo
vir
my
Sien
jy
die
klein
kliphuis,
dis
'n
oumens
kenna-kerk
Daar's
kennis
in
die
klippe
van
hoe
die
sterre
werk
As
die
son
daar
oor
die
Pramberg
kom,
sal
die
nuwe
jaar
begin
O
klippe
kan
ek
liefhê
maar
vir
jou
sal
ek
bemin
O
ja
vir
jou,
O
ja
vir
jou,
ja
vir
jou
O
klippe
kan
ek
liefhê
maar
vir
jou
sal
ek
bemin
Hier
kom
mense
met
gewere,
hier
kom
mense
met
papier
Hulle
kom
met
die
swart
Bybel
en
brannewyn
en
bier
Alles
het
hul
opgevreet,
van
jou
en
my
is
gou
vergeet
Dink
hul
ry
die
hemeltrein
maar
die
duiwel
stook
die
vuur
Ja,
die
duiwel,
O
die
duiwel,
Hulle
dink
hul
ry
die
hemeltrein
maar
die
duiwel
stook
die
vuur
Ga'
Loop
daar
in
die
klowe,
daar
onderkant
die
krans
Kry
jy
olifant,
renoster
en
die
ou
mense
wat
dans
Handjies
teen
die
rotse
en
musiek
maak
vir
die
maan
Kolletjies
en
merke
wat
niemand
kan
verstaan
Onnerwater,
onnerwater
Hierdie
hele
blêrrie
wêreld
onnerwater
glo
vir
my
Onnerwater,
onnerwater
Hierdie
hele
droë
wêreld
onnerwater
glo
vir
my
Onnerwater,
onnerwater
Hierdie
hele
droë
wêreld
onnerwater
glo
vir
my
Ja,
onnerwater,
onnerwater
Hierdie
hele
droë
wêreld
onnerwater
glo
vir
my
1 Weeskind
2 Kairo
3 Onnerwater
4 Dans Mettie Dood
5 Die Pad
6 Katie
7 Donnerweer Brom
8 Dikwiel Bicycle
9 Klipspringer
10 Bitterswaar
11 Stoomtrein
12 Ek Ko Huistoe
Attention! Feel free to leave feedback.