Die Campbells - Daar's iets inni Water Lyrics

Lyrics Daar's iets inni Water - Die Campbells




Het jy al gewoon hoe gelukkig ons is in Suid-Afrika?
Suid-Afrika
Ooral waar jy loop word die meisies mooi groot
Oeh la la
Oeh oeh, oeh la la
Hulle sit op sea en baie hoekom is die meisies mooier in Suid-Afrika?
Suid-Afrika
Wat kan 'n man doen om 'n mooi meissie te soen vanaand?
Want daar sits in die water, daar sits in die grond
Die meisies loop hier in hul bikinies rond
Daar sits hulle in water, daar sits in die bos
Die pa sê: "Heh, jy moet my dogte los." Maak
Uitse vrees is die plek om beter wees in Suid-Afrika
Suid-Afrika
Oos-Kaap, Vrystaat, almal van Gauteng is ook daar
Ja, ja, Gauteng is daar
Jouk en oud, dit maak 'n man benoud in Suid-Afrika
Suid-Afrika
Wat kan 'n man doen om 'n mooi meissie te soen vanaand?
Want daar sits in die water, daar sits in die grond
Die meisies loop hier in hul bikinies rond
Daar sits hulle in water, daar sits in die bos
Die pa sê: "Heh, jy moet my dogte los." Strand tot
Strand loop die meissies in die sand in Suid-Afrika
Suid-Afrika
Baie mooi gebou soos ons manne daarvan hou
Oeh la la
Oeh oeh, oeh la la
Ons is fris en gesond want die meissies hou ons jonk in Suid-Afrika
Suid-Afrika
Wat kan 'n man doen om 'n mooi meissie te soen vanaand?
Want daar sits in die water, daar sits in die grond
Die meisies loop hier in hul bikinies rond
Daar sits hulle in water, daar sits in die bos
Die pa sê: "Heh, jy moet my dogte los."
Daar sits in die water, daar sits in die grond
Daar sits in die water, daar sits in die grond
Daar sits in die water, daar sits in die grond
Die meisies loop hier in hul bikinies rond
Daar sits hulle in water, daar sits in die bos
Die pa sê: "Heh, jy moet my dogte los." Die pa sê: "Heh, jy
Moet my dogte los." Die pa sê: "Heh, jy moet my dogte los."



Writer(s): Harry Campbell


Attention! Feel free to leave feedback.