Lyrics Komaan Kom Dans - Die Campbells
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Jy
kan
draai
en
draai
en
draai
maar
ek
hou
jou
vas.
Daar's
blink
liggies,
wat
soos
die
sterre
hang.
Daar's
twee
arms,
wat
jou
elke
keer
sal
vang.
Daar's
sterk
ritme,
wat
in
ons
harte
klop.
Daar's
baie
verliefdes,
wat
nooit
vanaand
gaan
stop.
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Dis
net
ek
en
jy,
die
dansvloer
en
die
musiek.
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Jy
kan
draai
en
draai
en
draai
maar
ek
hou
jou
vas.
Daar's
groot
liefde,
as
ek
jou
naby
hou.
Daar's
niks
van
môre,
dis
net
die
hier
en
nou.
Daar's
twee
lywe,
wat
saam
beweeg
as
een.
Daar's
net
een
lewe,
en
dis
vir
ons
geleen.
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Dis
net
ek
en
jy,
die
dansvloer
en
die
musiek.
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Jy
kan
draai
en
draai
en
draai
maar
ek
hou
jou
vas.
Instrumenteel
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Dis
net
ek
en
jy,
die
dansvloer
en
die
musiek.
Komaan,
kom
dans.
Komaan,
komaan,
kom
dans.
Jy
kan
draai
en
draai
en
draai
maar
ek
hou
jou
vas.
Jy
kan
draai
en
draai
en
draai
maar
ek
hou
jou
vas.
1 Achy Breaky Heart
2 Mamma Maria
3 Duitweswals
4 Waltzing Maria
5 Cotton Fields
6 Red River Rosie
7 Let Me Be There
8 One Last Kiss
9 Is This the Way to Amarillo
10 Midnight Special
11 Sjoe-Sjoe
12 Bietjie Bietjie Lam
13 Blue Eyes Crying in the Rain
14 Jambalaya
15 Sewe Soene
16 Komaan Kom Dans
17 You're My Best Friend
18 Dankie
19 Inleiding
20 Let Your Love Flow
21 Country Roads
22 Getoor
23 Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
24 Living Next Door to Alice
25 Oh Lord It's Hard to Be Humble
26 Rooi Rok Bokkie
27 Clap Your Hands
28 Lucky Lips
Attention! Feel free to leave feedback.