Lyrics Bosveld Bul - Dozi
In
Rustenburg
se
wêreld
woon
ou
Jan
van
Till
Oral
bekend
as
die
Bosveld
Bul
Sterk
soos
'n
leeu,
en
so
groot
soos
'n
os
Die
hare
groei
soos
doringdraad
op
sy
bors
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Jan,
Jan,
Jan
die
man
van
staal
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Hy
skeer
met
'n
blaas-vlam,
hy's
gemaak
van
staal
Eet
'n
blik-sardynties
met
die
blikkie
en
al
Hy
loop
'n
honderd
myl,
maar
hy
word
nooit
moeg
Dan
teken
hy
sy
naam,
met
'n
eenskaar
ploeg
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Jan,
Jan,
Jan
die
man
van
staal
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Sit
knoffel
in
sy
sokkies
om
sy
snor
laat
krul
Dan
borsel
hy
sy
tande
met
'n
Chlorophyll
Hy's
breed
van
skouers,
hy
staan
ses-voet-vyf
Die
Navy
sê
hy
het
ou
Tarzan
se
lyf
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Jan,
Jan,
Jan
die
man
van
staal
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Loop
hy
af
die
straat,
staan
die
nooientjies
stil
Hulle
is
so
mal
oor
ou
Jan
van
Till
Mans
steek
hul
vrouens
weg,
en
staan
by
die
deur
As
hulle
ou
Jan
sien,
kan
niks
hulle
keer
Jan,
Jan,
Jan,
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Jan,
Jan,
Jan
die
man
van
staal
Jan,
Jan,
Jan
die
bielie
van
die
Bosveld
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Oral
bekend
in
die
ou
Transvaal
Attention! Feel free to leave feedback.