Lyrics Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie) - Fokofpolisiekar
Maria
Ek
hoop
geluk
blom
in
jou
brein
Maria
Ek
hoop
jou
intellek
is
′n
lighuis
Wat
deur
die
duister
sny
Ek
weet
jy
wil
nie
Altyd
na
my
luister
nie
Maria
Kyk
vir
my
Jy
mag
maar
huil
Laat
dit
uit
Almal
praat
kak
Mense
is
fucked
up
Maria
Niemand
weet
wat
gebeur
met
jou
wese
as
jy
doodgaan
nie
Almal
in
die
TV
is
depressed
Kyk
net
na
hul
oë
Dit
getuig
van
kindermoord
En
onderliggende
stres
My
kind
Moenie
doen
wat
ek
gedoen
het
nie
My
kind
Moenie
die
vertrou
wat
die
waarheid
smous
nie
Ek
weet
jy
wil
nie
Altyd
na
my
luister
nie
Maria
Kyk
vir
my
Jy
mag
maar
huil
Laat
dit
uit
Almal
praat
kak
Mense
is
fucked
up
Maria
Niemand
weet
wat
gebeur
met
jou
wese
as
jy
doodgaan
nie
Attention! Feel free to leave feedback.