Lyrics Help My - Francois van Coke
Sy
gooi
porselein
teen
die
muurpapier
Bruin
en
beige
linoleum
is
oral
hier
Proe
soos
suiker
en
kaneel
A-ha
klim
deur
die
speaker
by
naïewe
ore
in
Produk
van
my
omgewing
Dit
maak
my
seerder
as
vir
jou
Elke
sport
het
sy
beserings
Wat
gaan
die
mense
onthou?
Help!
Help!
Help
my!
Help
my
as
die
aasvoël
sirkel
Help
my
Ek
is
bang
Dis
nou
alles
verby
Sy
droom
het
ewe
skielik
'n
dood
gesterf
Binne-in
die
oranjebaksteenbinnehof
Wat
nou
is,
sal
môre
geskiedenis
wees
Ja,
tyd
het
ons
ingehaal
en
ons
uitgestof
Sy
huil
as
ek
laster
Ek
huil
as
my
span
verloor
Vergeet
eerder
van
gister
Ons
het
net
die
toekoms
oor
Help!
Help!
Help
my!
Help
my
as
die
aasvoël
sirkel
Help
my
Ek
is
bang
Dis
nou
alles
verby
Dalk
nie
hier
vir
lank
nie
Dalk
nie
hier
vir
lank
nie
Dalk
nie
hier
vir
lank
nie
Kom
ons
doen
ons
beste
Help!
Help!
Help
my!
Help
my
as
die
aasvoël
sirkel
Help
my
Ek
is
bang
Dis
nou
alles
verby
1 Rus in Vrede
2 Nie Alleen Nie
3 Laat Loop
4 Momentum
5 SOS
6 Tot Ons Weer Kan Sien
7 Verlore
8 Vibracrete
9 Beste Geweer
10 Help My
11 Stories
Attention! Feel free to leave feedback.