Gerrie Pretorius - Heidi Lyrics

Lyrics Heidi - Gerrie Pretorius




Heidi, Heidi
Jou berg op tussen die berge
Heidi, Heidi
Dis jou toeste en jou geluk
Donker, bome, groene velde in die sonneskein
Heidi, Heidi
Laat jou gliblag nooit verdwyn
Heidi, Heidi
Kom toch oor, bring geluk
Ons verwelkom jou trug
Jy woon daar in die berge
'N Kleine paradies
Jou vriende is die diere
Jou lag en speel so bly
Van lente tot die somersdag
Sal almal op jou wag
Jou liefde is so rein en mooi
Nou gloei die alpe rooi
Heidi, Heidi
Speel met Pieter en Josef
Heidi, Heidi
Vys vir snoekie, die hemel blou
Sonskein, dage in die berge
Padswit, so lank
Heidi, Heidi
Jy bly ons lieflingskind
Heidi, Heidi
Jou berg op tussen die berge
Heidi, Heidi
Dis jou toeste en jou geluk
Donker, bome, groene velde in die sonneskein
Heidi, Heidi
Laat jou gliblag nooit verdwyn
Heidi, Heidi
Kom toch oor, bring geluk
Ons verwelkom jou trug



Writer(s): Christian Bruhn, Andrea Wagner, Erika Bruhn


Attention! Feel free to leave feedback.