Jan de Wet feat. Die Lofkleuters - Jona Lyrics

Lyrics Jona - Jan de Wet feat. Die Lofkleuters



Jona gaan na Nineve
Maar hy wou nie luister nie
Hy vaar toe na Tarsis toe
Op 'n grote skip
Daar kom toe 'n storm aan
(groter as groot orkaan)
Jona val toe in die see
Toe sluk 'n vis hom in
(Gulp, hmmm hmm)
Jona is toe baie spyt
Die vis spoeg gou vir Jona uit
Die Here toe weer 'n keer
"Gaan aan na Nineve"
"Ja, Here ek sal dan maar gaan"
Slof slof stap ou Jona aan
Al die pad na Nineve
Omdraai kan hy nie
Hy toe vir almal daar
"God het julle lief, dis waar"
Die mense was toe baie bly
Toe hul die boodskap kry



Writer(s): Jan De Wet


Jan de Wet feat. Die Lofkleuters - Lofliedjies, Vol. 2
Album Lofliedjies, Vol. 2
date of release
01-05-2000

1 Jona
2 Jesus In Die Storm
3 Baba In 'n Krip
4 Josef Het Met Hout Gewerk
5 Jesus Word Gedoop
6 Filippus & Natanael
7 Jesus Leer In Die Tempel
8 Vyf Brode & Twee Vissies
9 Wyn Uit Water
10 Saai Die Saad
11 Laat Jou Lig Skyn
12 Skapie Skapie Waar's Jy?
13 4Barmhartige Samaritaan
14 Die Huis Op Die Rots
15 Hoor Hoe Huil Jesus
16 So Baie Visse
17 Dogtertjie Staan Op!
18 Die Vroutjie Met Die Geldstuk
19 Saggeus
20 Blinde Bartimeus
21 Jesus Loop Op Water
22 Ons Vang Visse
23 Jesus Maak Gesond
24 Jesus Was Die Voete
25 Trap Die Duiwel
26 Jesus Het My Lief
27 Golgota
28 Hosanna
29 Kleine Donkie Uit 'n Stal
30 Paulus
31 Hy Het Opgestaan
32 Dis Vir My Wat Hy Ly
33 Bou Die Koninkryk
34 Die Swaard Van Die Woord
35 Heer Ons Wil U Vrugte Dra
36 Ek Sê My Gebedjie
37 Ouma & Oupa
38 Die Diere In Ons Huis
39 Kersfees
40 Die Wit Perd
41 Eendag Sal Hy Terugkom
42 Maria
43 Jesus Nooi Die Kindertjies



Attention! Feel free to leave feedback.