Jay - Te Veel Lyrics

Lyrics Te Veel - Jay



Wat is jou probleem?
Nee maar
Sit nou met 'n groot delema
Al die hout is amper op gebrand, brand, ah
Gryp maar wat jy kan
En bring dit
Gooi hom oppie vuur en sing dit
Maak die deure toe bly binne, maak vining, ah
Want hier maak ons geskiedenis vanaand
Ons drink te veel
Ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En more begin ons maar net weer van voor af, vooraf
Ons dink te min
Ons doen te veel
Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie,
Want te veel is nie genoeg nie
Sit jou linkervoet na vore
Met dit in ons bloed gebore
Iets wat ons nooit sal verloor nie, nie, ah
En al word dit donker buite
Oral wasem teen die ruite
Kom ons drink op dom besluite
Hoe lykit, ah
Want hier maak ons geskiedenis vanaand
Ons drink te veel
Ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf
Ons dink te min
Ons doen te veel
Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie,
Want te veel is nie genoeg nie
Te veel is nie genoeg nie
Ons drink te veel
Ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf
Ons drink te veel
Ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En more begin ons maar net weervan voor af, vooraf
Ons dink te min
Ons doen te veel,
Hey! Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie,
Want te veel is nie genoeg
Nee, vanaand raak ons nie moeg nie,
Want te veel is nie genoeg nie



Writer(s): Johan Oberholzer


Jay - Te Veel - Single
Album Te Veel - Single
date of release
11-12-2020




Attention! Feel free to leave feedback.