Lyrics Ek Wil Net Huistoe Gaan - David Kramer , Koos Kombuis
Ek
het
genoeg
gely,
ek
het
mos
swaar
gekry
In
hierdie
yster
plek,
want
hier
is
almal
gek
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Onder
die
bitter
maan
Agter
die
eindes
ver
daar
waar
die
bokke
blêr
Na
die
boereplaas
want
dis
my
kop
wat
raas
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
is
te
lank
in
die
stad,
ek
wil
die
langpad
vat
Ek
verlang
na
jou
in
die
ou
hemel
blou
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Onder
die
rieldans
maan
In
'n
watersloot
wil
ek
kaalvoet
loop
Daar
waar
die
grensdraad
sing,
dis
mos
die
beste
ding
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
En
die
windpomp
draai
En
die
windjie
waai
En
die
hane
kraai
En
die
boere
saai
En
die
lammers
wei
En
die
trekkers
ry
En
die
boervrou
brei
aan
die
boer
se
trui
Ek
is
so
moeg
van
die
stres,
ek
is
nou
oud
en
bles
Nou
wil
ek
ophou
werk
en
my
das
uittrek
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Daar
langs
die
akkerlaan
In
hierdie
donker
land
het
ek
geen
toekoms
plan
En
die
neon
skyn
deur
my
siel
se
pyn
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ja,
na
die
boereplaas
want
dis
my
kop
wat
raas
Daar
wil
ek
staan
onder
die
rieldans
maan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
Ek
wil
net
huistoe
gaan
1 Waantoe Gaan Ons Nou?
2 Tuisbly-Kitaar
3 Huil Sonder Trane
4 Blou Maan
5 Ek Wil Net Huistoe Gaan
6 The Intergalactic Muesli Song
7 Maanlig-Aand In Ou Parys
8 Pa En Ma Blues
9 Alleen
10 The Universe Is Weightless
11 Cool Paradys
12 Die Man Agter Die Masker
13 Langpad Na Lekkersing
14 Wag Hier Tot Die Son Opkom
15 Die Trots Suid-Afrikaanse Fokkol Song
Attention! Feel free to leave feedback.