Koos Kombuis - Lady van die Bodorp - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Koos Kombuis - Lady van die Bodorp




Ek kuier in jou voorhuis tussen mikrogolwe se gesuis
Ek kuier in jou voorhuis tussen mikrogolwe se gesuis
Jou pa rook pyp, jou ma is kuis and each status symbol's in it's place
Jou pa rook pyp, jou ma is kuis, и каждый символ статуса на своем месте.
Julle kennis en kultuur, die wys in elke meubelstuk se prys
Julle kennis en kultuur, die wys in elke meubelstuk se prys
Jou broer studeer nou in Parys, jou ouma maak groentesop en vleis
Jou broer studeer nou in Parys, jou ouma maak groentesop en vleis
Die bediende is 'n mental case in die nuut her-ontwerpte hout kombuis
Die bediende is ' n mental case in die nuut her-ontwerpte hout kombuis
Ek het jou op Koelbaai ontmoet met "Frankie goes to Hollywood'
Ek het jou op Koelbaai ontmoet met "Фрэнки едет в Голливуд"
Met ons eerste soen was ek vol moed, al was my klere vol stof en roet
Met ons eerste soen was ek vol moed, al was my klere vol stof en roet
Van Langstraat, Hillbrow en Goodwood, daar was olie vlekke op my hoed
Van Langstraat, Hillbrow en Goodwood, daar was olie vlekke op my hoed
En my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf, jou asem soet
En my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf, jou asem soet
Jou aksent en jou mooimaak goed, teen al die ander was jy tog te cute
Jou aksent en jou mooimaak goed, teen al die ander was jy tog te cute
Koortjie:
Kortjie:
Jy's my Lady van die Bodorp, jy verstaan
JY-моя леди Ван Ди Бодорп, jy verstaan
My Lady van die Bodorp na wie ek snags kan gaan
Моя леди Ван Ди Бодорп на ви ЭК коряги Кан Гаан
Jy's my quality en class, jy maak liefde sonder om te raas
Jy-это мое качество en class, jy maak liefde sonder om te raas
Ek maak nooit weer 'n ander pass
Ek maak nooit weer ' n ander pass
Toe het ek julle buurt leer ken, almal was mal of into Zen
Toe het ek julle buurt leer ken, almal was mal of into Zen
Ge-patchde T-Shirts, jeans, Hang-Ten, in elke sweater sak 'n blink vulpen
Футболки Ge-patchde, джинсы, Hang-Ten, в свитере elke sak ' n blink vulpen
Almal smile so vriendelik en vra my wie's nou sonder pen
Almal smile so vriendelik en vra my wie s no sonder pen
Nou's ek nimmer meer alleen, want ek weet ek het jou hart gewen
Nou's ek nimmer meer alleen, want ek weet ek het jou hart gewen
Hulle ken van Classics en Jacques Brel, hulle weet hoe om Bordeaux te spel
Hulle ken van Classics en Jacques Brel, hulle weet hoe om Bordeaux te spel
Hulle lees boeke soos "Een vir Azazel', en gesels oor SAR se private hell
Hulle lees boeke soos "Een vir Azazel', en gesels oor SAR se private hell
Hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel
Hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel
Van so en so se "kiss, don't tell', jou paspoort is jou ryk, wit vel
Van so en so se "kiss, don't tell', jou paspoort is jou ryk, wit vel
Selfs die proffessore is jou pêl, dis so anders as in Brackenfell
Selfs die proffessore - это jou pêl, dis so anders, как в Брэкенфелле
Koortjie
Kortjie
Daar is baie ander net soos jy, wat met hulle Japanese tape-decks ry
Daar is baie ander net soos jy, wat met hulle Japanese tape-decks ry
Wat partytjies hou en warm vry op champagne breakfasts en Cabernet
Wat partytjies hou en warm vry op завтраки с шампанским в Каберне
En almal gaan ryk erf soos jy, elkeen dra tekkies en 'n oorhang trui
En almal gaan ryk erf soos jy, elkeen dra tekkies en ' n oorhang trui
Hulle gesprekke gaan oor fuifery, wind surfers, sauna's en perdry
Hulle gesprekke gaan oor fuifery, wind surfers, sauna en perdry
Hulle doen kursusse in pottebakkery, en ken die werk van Claude Monet
Hulle doen kursusse in pottebakkery, en ken die werk van Claude Monet
My Lady van die Bodorp, dit promise ek vir jou,
Моя госпожа Ван Дье Бодорп, обещай мне, что все будет хорошо.
Solank jy straight bly, sal ek altyd van jou hou
Solank jy straight bly, sal ek altyd van jou hou
My liefde sal jy nooit berou, ek sou al gewaai het as ek wou
My liefde sal jy nooit berou, ek sou al gewaai het as ek wou
Maar ek is moeg van swart en blou, ek kom nog onlangs uit die kou
Maar ek is moeg van swart en blou, ek kom nog onlangs uit die kou
Met jassakke wat toppers binne hou, hoe kan ek weggaan, selfs al sou so iets gebeur?
Met jassakke wat toppers binne hou, hoe kan ek weggaan, selfs al sou so iets gebeur?
Laters of nou, wie anders kan ek in my hart vashou?
Латеры ноу, ви Андерс Кан ЭК в моем Харте вашоу?
Koortjie
Kortjie





Writer(s): koos kombuis


Attention! Feel free to leave feedback.