Lyrics Droom - Laurika Rauch
Ver
agter
die
skimme
van
gister
Gaan
haal
ek
′n
droom
En
die
droom
se
naam
is
Jy
Ek
sien
jou
soos
jy
toe
was
Ek
sien
jou
soos
jy
nou
is
En
ek
besef
vir
altyd
Bly
jy
die
droom
vir
my
Stil
het
jy
hier
in
die
omhelsing
van
my
hart
kom
lê
En
ek
sal
jou
nooit
laat
gaan
Jy
is
al
wat
ek
my
lewe
lank
wil
hê
'N
Droom
wat
ewig
voortbestaan
Ek
is
gelukkig
in
my
droomwêreld
En
niks
sal
my
ooit
Van
jou
kan
vervreem
My
drome
word
al
soeter
Ek
kry
jou
daagliks
liewer
En
jy
gee
soveel
meer
As
wat
jy
ooit
kan
neem
Stil
het
jy
hier
in
die
omhelsing
van
my
hart
kom
lê
En
ek
sal
jou
nooit
laat
gaan
Jy
is
al
wat
ek
my
lewe
lank
wil
hê
′N
Droom
wat
ewig
voortbestaan
Jy
is
al
wat
ek
my
lewe
lank
wil
hê
'N
Droom
wat
ewig
voortbestaan
'N
Droom
wat
ewig
voortbestaan
1 Brood
2 God Se Kunskafee
3 Skouspel 2010
4 Hierdie Keer
5 Jasper Onthou Jy
6 Slang In Die Gras
7 Oorgenoeg Vir Oormôre
8 Die Siener
9 So Is My Tafel Gedek
10 Kaalvoetsong
11 Ek Het ‘n Boer Sien Dans
12 Ek Wou Jou Laat Lag
13 Hot Gates In Afrikaans
14 Mpanzaville
15 Woud Van Stilte
16 Kelkiewyn
17 Ballade Van 'n Koningsdogter
18 Stemme In Die Môre
19 Ek Maak Net Soos Ek Wil
20 Die Lied Van Die Natuur
21 Droom
22 Ek Wil Vir Jou
23 Die Wind Waai Vanaand Verskriklik
24 Jakarandas Bloei
Attention! Feel free to leave feedback.