Lyrics and translation Laurika Rauch - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
Привет Маннетьесу Ру
My
oom
se
motor
is
′n
ou
masjien
Машина
моего
дяди
– старая
разминка
Hy
maak
dit
vol
met
dieselien
Он
заправляет
ее
дизелем
En
hy
sing
in
die
strate
as
hy
ons
kom
sien
И
поет
на
улицах,
когда
приезжает
к
нам
My
oom
is
oud
en
ek
is
skaars
dertien
Мой
дядя
стар,
а
мне
всего
тринадцать
My
oom
drink
koffie
en
my
tannie
tee
Мой
дядя
пьет
кофе,
а
тетя
– чай
Ek
vra
oor
die
reën
en
hy
sê
ja-nee
Я
спрашиваю
о
дожде,
а
он
говорит
"да-нет"
En
hy
drink
soet
koffie
met
sy
een
oog
toe
И
пьет
сладкий
кофе,
прикрыв
один
глаз
En
hy
praat
weer
oor
die
drie
van
Mannetjies
Roux
И
снова
говорит
о
тройке
Маннетьеса
Ру
O
stuur
ons
net
so
'n
bietjie
reën
О,
пошлите
нам
немного
дождя
My
oom
het
′n
tenk
vol
dieselien
У
моего
дяди
бак
полон
дизеля
En
seën
my
pa
en
seën
my
ma
Благослови
моего
отца
и
благослови
мою
мать
En
my
oom
op
sy
plaas
in
Afrika
И
моего
дядю
на
его
ферме
в
Африке
Maar
my
oom
het
gesukkel
op
die
plaas
Но
мой
дядя
боролся
на
ферме
Want
die
son
was
te
warm
en
die
reën
te
skaars
Потому
что
солнце
было
слишком
жарким,
а
дождя
слишком
мало
En
die
man
van
die
bank
het
net
sy
kop
geskud
И
человек
из
банка
только
качал
головой
Want
my
oom,
ja
my
oom
was
te
diep
in
die
skuld
Потому
что
мой
дядя,
да,
мой
дядя
был
слишком
в
долгах
My
oom
se
motor
is
'n
ou
masjien
Машина
моего
дяди
– старая
разминка
Hy
maak
dit
vol
met
dieselien
Он
заправляет
ее
дизелем
En
hy
ry
na
die
lande
in
die
oggenddou
И
едет
на
поля
в
утренней
росе
Die
lande
vaal
en
sy
oë
grou
Поля
блеклые,
а
глаза
его
впалые
O
stuur
ons
net
so
'n
bietjie
reën
О,
пошлите
нам
немного
дождя
My
oom
het
′n
tenk
vol
dieselien
У
моего
дяди
бак
полон
дизеля
En
seën
my
pa
en
seën
my
ma
Благослови
моего
отца
и
благослови
мою
мать
En
my
oom
op
sy
plaas
in
Afrika
И
моего
дядю
на
его
ферме
в
Африке
En
as
jy
in
die
oggend
in
die
lande
stap
И
когда
ты
утром
идешь
по
полям
Hoor
jy
nog
sy
motor
met
sy
klak-klak-klak
Ты
все
еще
слышишь
его
машину
с
ее
кляк-кляк-кляк
Maar
my
oom,
ja
my
oom
se
oë′s
nou
albei
toe
Но
мой
дядя,
да,
глаза
моего
дяди
теперь
закрыты
In
sy
brief
stuur
hy
groete
aan
Mannetjies
Roux
В
своем
письме
он
передает
привет
Маннетьесу
Ру
O
stuur
ons
net
so
'n
bietjie
reën
О,
пошлите
нам
немного
дождя
My
oom
het
′n
tenk
vol
dieselien
У
моего
дяди
бак
полон
дизеля
En
seën
my
pa
en
seën
my
ma
Благослови
моего
отца
и
благослови
мою
мать
En
my
oom
op
sy
plaas
in
Afrika
И
моего
дядю
на
его
ферме
в
Африке
Rate the translation
Only registered users can rate translations.
Writer(s): Chris Torr, Christopher Torr
Attention! Feel free to leave feedback.