Lyrics Liefde Uit Stellenbosch - Laurika Rauch
Die
aand
in
Dorpstraat
Het
jy
vir
my
gesê
Daar
is
soveel
meer
wat
jy
uit
die
lewe
wil
hê
En
die
aand
by
Koeëlbaai
Het
jy
vir
my
vertel
Jou
lewe
hier
is
soms,
soms
erger
as
die
hel
Die
aand
in
Knysna
Het
jy
vir
my
gesê
Ons
tye
saam
is
al
wat
ons
nou
het
En
die
aand
in
Kaapstad
Het
jy
vir
my
gevra
Hoe
ver,
hoe
ver,
kan
die
see
liefde
dra
So
steek
vir
my
′n
kers
op
in
Washington
En
neem
foto's
van
Londen
Stuur
′n
duif
uit
Italië
En
dalk
'n
poskaart
uit
België
Die
aand
in
Kaapstad
Het
ek
toe
weer
gedink
Hoe
gou
het
ons
liefde
in
die
diep
see
verdrink
En
die
aand
in
Dorpstraat
Het
ek
vir
myself
gesê
Daar
is
soveel
meer
wat
ek
nog
van
jou
wou
hê
So
steek
vir
my
'n
kers
op
in
Washington
En
neem
foto′s
van
Londen
Stuur
′n
duif
uit
Italië
En
dalk
'n
poskaart
uit
België
Want
ek
steek
vir
jou
′n
kers
op
in
Oudtshoorn
En
ek
neem
foto's
van
Potchefstroom
Ek
stuur
vir
jou
′n
duif
uit
die
Knysnabos
En
al
my
liefde
- hier
uit
– Stellenbosch
1 Kyk Hoe Glinster Die Maan
2 Brekfis In Bloemfontein
3 Lullaby Vir Suid-Afrika (feat. Jak De Priester)
4 Over The Hills And Far Away
5 As Ek Eendag Oud Is
6 Slang In Die Gras (feat. Kurt Darren)
7 Ek Sê Vir Jou Good Bye
8 Jy Is Hier Geliefde My
9 Blou
10 Song Of The Trains
11 Hierdie Keer
12 Liefde Uit Stellenbosch
13 Sonvanger
14 Ek Het
15 'n Man Stap
16 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
17 Hier Tussen Ons
18 Winter
Attention! Feel free to leave feedback.