Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        brief, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        woord 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Brief, 
                                        sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Wort 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        sin, 
                                        die 
                                        digterlike 
                                        soort 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Satz, 
                                        von 
                                        dichterischer 
                                        Art 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        dit 
                                        reën, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        dit 
                                        hael 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        es 
                                        regnet, 
                                        sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        es 
                                        hagelt 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        donker 
                                        daal 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        hereinbricht 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        kyk, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        lag 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        mit 
                                        einem 
                                        Blick, 
                                        sag 
                                        es 
                                        mit 
                                        einem 
                                        Lachen 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        op 
                                        'n 
                                        wilde 
                                        onweersdag 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        an 
                                        einem 
                                        wilden 
                                        Gewittertag 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        traan, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        sug 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einer 
                                        Träne, 
                                        sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Seufzer 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        donker 
                                        vlug 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        flieht 
                            
                         
                        
                        
                                
                        
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        woud, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        op 
                                        'n 
                                        strand 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Wald, 
                                        sag 
                                        es 
                                        an 
                                        einem 
                                        Strand 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        wêreld 
                                        om 
                                        jou 
                                        brand 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Welt 
                                        um 
                                        dich 
                                        brennt 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        die 
                                        lig 
                                        van 
                                        'n 
                                        katedraal 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        im 
                                        Licht 
                                        einer 
                                        Kathedrale 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        donker 
                                        jou 
                                        kom 
                                        haal 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        dich 
                                        holt 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        op 
                                        'n 
                                        berg, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        kloof 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        auf 
                                        einem 
                                        Berg, 
                                        sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einer 
                                        Schlucht 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        stilte 
                                        jou 
                                        beroof 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Stille 
                                        dich 
                                        beraubt 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        die 
                                        nag 
                                        as 
                                        die 
                                        sterre 
                                        jou 
                                        verblind 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        der 
                                        Nacht, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Sterne 
                                        dich 
                                        blenden 
                            
                         
                        
                            
                                        As 
                                        die 
                                        donker 
                                        jou 
                                        uiteindelik 
                                        vind 
                            
                                        Wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        dich 
                                        endlich 
                                        findet 
                            
                         
                        
                        
                        
                        
                        
                            
                                        Ja, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        woud, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        op 
                                        'n 
                                        strand 
                            
                                        Ja, 
                                        sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einem 
                                        Wald, 
                                        sag 
                                        es 
                                        an 
                                        einem 
                                        Strand 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        wêreld 
                                        om 
                                        jou 
                                        brand 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Welt 
                                        um 
                                        dich 
                                        brennt 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        die 
                                        lig 
                                        van 
                                        'n 
                                        katedraal 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        im 
                                        Licht 
                                        einer 
                                        Kathedrale 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        donker 
                                        jou 
                                        kom 
                                        haal 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        dich 
                                        holt 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Ja, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        op 
                                        'n 
                                        berg, 
                                        sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        'n 
                                        kloof 
                            
                                        Ja, 
                                        sag 
                                        es 
                                        auf 
                                        einem 
                                        Berg, 
                                        sag 
                                        es 
                                        in 
                                        einer 
                                        Schlucht 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        as 
                                        die 
                                        stilte 
                                        jou 
                                        beroof 
                            
                                        Sag 
                                        es, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Stille 
                                        dich 
                                        beraubt 
                            
                         
                        
                            
                                        Sê 
                                        dit 
                                        in 
                                        die 
                                        nag 
                                        as 
                                        die 
                                        sterre 
                                        jou 
                                        verblind 
                            
                                        Sag 
                                        es 
                                        in 
                                        der 
                                        Nacht, 
                                        wenn 
                                        die 
                                        Sterne 
                                        dich 
                                        blenden 
                            
                         
                        
                            
                                        As 
                                        die 
                                        donker 
                                        jou 
                                        uiteindelik 
                                        vind 
                            
                                        Wenn 
                                        die 
                                        Dunkelheit 
                                        dich 
                                        endlich 
                                        findet 
                            
                         
                        
                            
                                        Jy 
                                        gaan 
                                        by 
                                        my 
                                        bly 
                            
                                        Du 
                                        wirst 
                                        bei 
                                        mir 
                                        bleiben 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Jy 
                                        gaan 
                                        by 
                                        my 
                                        bly 
                            
                                        Du 
                                        wirst 
                                        bei 
                                        mir 
                                        bleiben 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Rate the translation 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Only registered users can rate translations.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Writer(s): Emile Minnie
                    
                    
                
                
                Attention! Feel free to leave feedback.