Meneer Cee - Jou Verhouding Lyrics

Lyrics Jou Verhouding - Meneer Cee



Ow hello my size
Jy's tog 'n lekker surprise
Kom blom vir die dag,
Skunk 'n shot in jou glas
Maak vol is tyd om te vibe
Kom hot die pyp en unwind
Kom slaan 'n shot en suip ons sal waai
Se jou Jieta moenie kala
Want hy weet ek gan jou dala
Make him dom infront of his eyes
Hoe wil jy dit he
Wil jy staan of wil jy le
Of wil jy buk
(Kom le by my)
Vir jou geluk
(Kom le by my)
Hoe wil jy dit he
Wil jy staan of wil jy le
Of wil jy buk
(Kom le by my)
Vir jou geluk
(Kom le by my)
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo
Jou Verhouding se Ooooo
Jou Verhouding se Ooooo
Se meisie met die swart
Kom vat asseblief aan my baard
Se meisie met die wit
Kom buk, Kom buk vir jou geluk
Se meisie met die swart
Kom vat asseblief aan my baard
Se meisie met die wit
Kom buk, Kom buk vir jou geluk
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo
Kom berre jou Sterre
Se jou Ou jy gaan vir hom cancel
Hy skarrel whole of December
Maar sy bank account is gechallenge
Kom se my nou is jy careless
Om te jol of het jy nie standards
Eks hier ek sal vir jou handle
Se my nou kom vang innie skelms
Kom berre jou Sterre
Se jou Ou jy gaan vir hom cancel
Hy skarrel whole of December
Maar sy bank account is gechallenge
Kom se my nou is jy careless
Om te jol of het jy nie standards
Eks hier ek sal vir jou handle
Se my nou kom vang innie skelms
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo
Tell Your Ou
That you're through
Ek is next
Om te proe (Oooo jinne)
I don't care
What we do
Jou Verhouding Se Oooooo



Writer(s): Dalmaine Damico Lorenzo Cochrane


Meneer Cee - Jou Verhouding
Album Jou Verhouding
date of release
05-02-2021




Attention! Feel free to leave feedback.