Lyrics Man Met Kitaar - Piet Botha
Op
die
plaas
Goedvertrouw
is
almal
konings
By
die
rivier
het
die
son
geskyn
Blou
berge
oral
in
die
rondte
en
blou
lug
Groen
lê
die
lande,
swaar
van
die
wyn
In
die
winter
sien
ons
weer
maar
nou
moet
ons
waai
Daar's
myle
wat
wag
En
die
man
met
kitaar
moet
vir
die
gelag
betaal
Koebaai
julle
konings
koebaai
Ek
ken
die
N1
en
twee
en
drie
en
vier
en
so
aan
Paaie
in
die
wildernis
Dit
beteken
alles,
dit
beteken
niks
Op
Langebaan
en
Vredenburg
Goed
gegaan
maar
hard
gewurg
Aan
die
brandewyn
Brandewyn
laat
my
staan
Want
ek
wil
huis
toe
gaan
Beaufort
Wes
en
Kimberley,
was
nie
lank
gelede
nie
Oorlog
kom
en
oorlog
gaan
Maar
myle
hou
net
aan
en
aan
So
as
jy
soek
maar
jy
kannie
vir
Jakob
kry
En
jy
wonder
waar
is
die
ou
siel
nou
Hy
sit
in
die
son
met
sy
kitaar
Die
plaas
se
naam
is
Goedvertrouw
In
die
winter
sien
ons
weer
maar
nou
moet
ons
waai
Daar's
myle
wat
wag
En
die
man
met
kitaar
moet
vir
die
gelag
betaal
Koebaai
julle
konings
koebaai
Koebaai
julle
konings
koebaai
Koebaai
julle
konings
koebaai
Koebaai
julle
konings
1 Jacob Klipkop
2 Jeffreysbaai
3 Kitty
4 Herfsgedagtes
5 Warm Heuning
6 Bye Bye My Darling
7 Man Met Kitaar
8 Die Mamba
9 O My Heiland
10 Al Die Stede
11 Skielik Somer
12 Die Gemmerbroodman
13 Bordello
14 Bosveldpad
Attention! Feel free to leave feedback.