Lyrics

Mense seh hulle is lief virjou
Maar hulle is nie
Hulle meen dit nie
Hulle seh dit maarnet om jou gevoelens seer te maak
Hulle seh dit maar net om virjou in depressie in te sit
So daarom het ek maar besluit "ek glo nie in liefde nie, man"
Life is thought but dreams never last
Keep that in your mind and forget about your past
Let's pray for a Future and make things Succeed
Let's chase our dreams and be successful
Jy breek my hart en jy gaan maar net aan
Jy is happy en jy smile asof niks nou aan gaan
But it's fine is Oryt
Ek kap ook maar aan
Life is thought maar dis deel van god se plan
Ek moes geweet dat jy nooit virmy so trust nie
Al die fake liefde was n ander foken situatasie
Wat ek elkedag moes face
Iets wat ek nie kon bewys
Iets wat ek nie kon beskryf
Bly net by die hys
Want
Al die fake liefde het my plat gemaak
Die hele chommie chommie ding het my kwaad gemaak
I think it's to our seprate ways
Kom laat ons als los en kom ons gaan ons eie ways
Al die fake liefde het my plat gemaak
Die hele chommie chommie ding het my kwaad gemaak
I think it's to our seprate ways
Kom laat ons als los en kom ons gaan ons eie ways
Ek seh jy gaan jou eie ways
Ek seh jy gaan jou eie ways
Ja
Kom ons gaan gou seprate ways
Ja, Uhh, Awe
Life is thought but dreams never last
Keep that in your mind and forget about your past
Let's pray for a Future and make things Succeed
Let's chase our dreams and be successful
Jy breek my hart en jy gaan maar net aan
Jy is happy en jy smile asof niks nou aan gaan
But it's fine is Oryt
Ek kap ook maar aan
Life is thought maar dis deel van god se plan
Ek moes geweet dat jy nooit virmy so trust nie
Al die fake liefde was n ander foken situatasie
Wat ek elkedag moes face
Iets wat ek nie kon bewys
Iets wat ek nie kon beskryf
#Bly net by die hys
Want
Al die fake liefde het my plat gemaak
Die hele chommie chommie ding het my kwaad gemaak
I think it's to our seprate ways
Kom laat ons als los en kom ons gaan ons eie ways
Al die fake liefde het my plat gemaak
Die hele chommie chommie ding het my kwaad gemaak
I think it's to our seprate ways
Kom laat ons als los en kom ons gaan ons eie ways
Ek herhaal weer
Hoe meer mense jy in jou lewe toelaat
Hoe groter is die kaanse dat hulle jou vir N gat gaan vat

Writer(s): Geraldo Saal

Attention! Feel free to leave feedback.
Loading
Loading