Ray Dylan - Crazy Lief Vir Jou Lyrics

Lyrics Crazy Lief Vir Jou - Ray Dylan



In n huisie in die vrystaat
Don williams op die radio
Ek onthou nog gipsy women
En elvis met sy rock n roll
So begin n kind se drome
So begin n country hart
In n huisie in die vrystaat
Speel die son your cheating heart
Maar my drome le in nashville
En my hart is hier by jou



Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Dylan Ray


Ray Dylan - Harte Van Goud
Album Harte Van Goud
date of release
15-03-2013




Attention! Feel free to leave feedback.