Ray Dylan - Die Hemel Treur Lyrics

Lyrics Die Hemel Treur - Ray Dylan



Hier sit ek weer, ek gaan my nuwe pick-up line probeer.
Toe stap sy in, ek het nog nooit so mooi poppie gesien.
Sy kyk toe vir my, niks kan my nou keer.
Ek loop oor na haar, en dis toe ek sê.
Die Hemel treur,'n Engel is weg.
Jy is te mooi om 'n mens te wees.
Nou wonder ek, kan jy my sê.
Wat op aarde gaan nou gebeur.
Die Hemel treur 'n Engel is hier.
Jy maak die lekkerkry in my wakker.
Ek kan nie meer, ek's finish en klaar.
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie.
Tot die Hemel op ons neerval.
Die Hemel treur.
Ek's lief vir jou, ek besluit dit sommer dadelik hier en nou.
Kom vat my hand, kom toer met my deur onse hele land
Jy moet net ja ek weet ek wil jou hê.
Maar jy's in beheer, nou ek net weer.
Die Hemel treur 'n Engel is hier.
Jy maak die lekkerkry in my wakker.
Ek kan nie meer, ek's finish en klaar.
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie.
Tot die Hemel op ons neerval.
Die Hemel treur.
Instrumenteel
Die Hemel treur, 'n Engel is weg.
Die Hemel treur 'n Engel is hier.
Jy maak die lekkerkry in my wakker.
Ek kan nie meer, ek's finish en klaar.
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie.
Tot die Hemel op ons neerval.
Die hemel treur 'n Engel is hier.
Jy maak die lekkerkry in my wakker.
Ek kan nie meer, ek's finish en klaar.
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie.
Tot die Hemel op ons neerval.
Die Hemel treur.



Writer(s): Kleinhans Ernst, Meinunger Bernd, Hendrik Tony


Ray Dylan - Hier Binne Klop 'n Boerehart
Album Hier Binne Klop 'n Boerehart
date of release
03-10-2014




Attention! Feel free to leave feedback.