Refentse - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch) - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Refentse - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch)




Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch)
Привет Маннетьесу Ру (с Лаурикой Раух)
My oom se motor is 'n ou masjien
Машина моего дяди старая развалюха,
Hy maak dit vol met diesolien
Он заправляет её дизелем,
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
И поёт на улицах, когда приезжает к нам,
My oom is oud en ek is skaars dertien
Мой дядя стар, а мне едва тринадцать.
My oom drink koffie en my tannie tee
Мой дядя пьет кофе, а тётя чай,
Ek vra oor die reen en hy se ja-nee
Я спрашиваю про дождь, а он говорит "да-нет",
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
И пьет сладкий кофе, прикрыв один глаз,
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
И снова говорит о тройке Маннетьеса Ру.
O stuur ons net so 'n bietjie reen
О, пошли нам немного дождя,
My oom het tenk vol diesolien
У моего дяди полный бак дизеля,
En seen my pa
И благослови моего отца,
En seen my ma
И благослови мою мать,
En my oom op sy plaas in Afrika
И моего дядю на его ферме в Африке.
My oom het gesukkel op die plaas
Мой дядя бился на ферме,
Want die son was te warm
Потому что солнце было слишком жарким,
En die reen te skaars
А дождя слишком мало,
En die man van die bank het net sy kop geskud
И человек из банка только качал головой,
Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld
Потому что мой дядя, да, мой дядя был по уши в долгах.
My oom so motor is 'n ou masjien
Машина моего дяди старая развалюха,
Hy maak dit vol met diesolien
Он заправляет её дизелем,
En hy ry na die lande in die oggend dou
И едет на поля в утренней росе,
Die lande vaal en sy oe grou
Поля серые, а глаза его тусклые.
As jy in die oggend na die lande stap
Если ты утром пойдешь на поля,
Hoor jy nog sy motor met die klap-klap-klap
Ты всё ещё услышишь его машину: клап-клап-клап,
Maar my oom, ja my oom se oe is nou albei toe
Но мой дядя, да, у моего дяди теперь оба глаза закрыты,
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
В своем письме он передает привет Маннетьесу Ру.





Writer(s): Chris Torr


Attention! Feel free to leave feedback.