Lyrics Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch) - Refentse
My
oom
se
motor
is
'n
ou
masjien
Hy
maak
dit
vol
met
diesolien
En
hy
sing
in
die
strate
as
hy
ons
kom
sien
My
oom
is
oud
en
ek
is
skaars
dertien
My
oom
drink
koffie
en
my
tannie
tee
Ek
vra
oor
die
reen
en
hy
se
ja-nee
En
hy
drink
soet
koffie
met
sy
een
oog
toe
En
hy
praat
weer
oor
die
drie
van
Mannetjies
Roux
O
stuur
ons
net
so
'n
bietjie
reen
My
oom
het
tenk
vol
diesolien
En
seen
my
pa
En
seen
my
ma
En
my
oom
op
sy
plaas
in
Afrika
My
oom
het
gesukkel
op
die
plaas
Want
die
son
was
te
warm
En
die
reen
te
skaars
En
die
man
van
die
bank
het
net
sy
kop
geskud
Want
my
oom,
ja
my
oom
was
te
diep
in
die
skuld
My
oom
so
motor
is
'n
ou
masjien
Hy
maak
dit
vol
met
diesolien
En
hy
ry
na
die
lande
in
die
oggend
dou
Die
lande
vaal
en
sy
oe
grou
As
jy
in
die
oggend
na
die
lande
stap
Hoor
jy
nog
sy
motor
met
die
klap-klap-klap
Maar
my
oom,
ja
my
oom
se
oe
is
nou
albei
toe
In
sy
brief
stuur
hy
groete
aan
Mannetjies
Roux
1 Lalie
2 Anoret
3 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch)
4 Melans Mnel
5 Sprokie Vir 'n Stadskind
6 Vuil Vanderbijl
7 Jané Vir My
8 Piekniek Vir Twee
9 Alles My Nou
10 Engel
11 Sal Jy?
12 Pennies Op Die Spoor
13 Transkaroo
14 Anton Goosen Medley (with Anton Goosen)
15 David Kramer Medley
16 Breyten Se Brief
Attention! Feel free to leave feedback.