Lyrics Moenie - Riana Nel , Ruhan Du Toit
Ek
het
n
foto
van
jou
op
die
tafel
langs
my
bed
Ek
weet
ek
moenie,
ek
weet
ek
moenie
Ek
lees
elke
boodskap
wat
ek
van
jou
het
Ek
weet
ek
moenie,
ek
weet
ek
moenie
Ek
vra
teveel
vrae
oor
hoe
dit
met
jou
gaan
Ek
weet
ek
moenie,
ja
nee
ek
moenie
Ek
kan
nie
asem
kry
waar
ek
voor
jou
staan
Ek
weet
ek
moenie,
ek
weet
ek
moenie
Want
alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
So
hard
soos
ek
probeer
ek
kan
dit
net
nie
keur
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
Ek
droom
heel
nag
deur
oor
wat
ek
nog
wou
sê
Ek
weet
ek
moenie,
ja
nee
ek
moenie
En
al
die
soene
wat
nog
tussen
ons
twee
moet
gebeur
Ek
weet
ek
moenie,
ek
weet
ons
moenie
Want
alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
So
hard
soos
ek
probeer
ek
kan
dit
net
nie
keur
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
Hoe
kan
ek
aanbeweeg,
alles
weer
heroorweeg
jou
al
agter
los.
Jy
het
my
hart
en
alles
wat
ek
is,
is
niks
nie
sonder
jou
oh-oh-ohh
Eh-
eh-
ehh
Eh-
eh-
ehh
Oh-ohh
Oh-
ohoho
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
So
hard
soos
ek
probeer
ek
kan
dit
net
nie
keur
Alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
Want
alles
kom
altyd
terug
na
jou,
terug
na
jou
1 Hou Die Hemel Oop
2 Niemand
3 Dit Beter Maak
4 Kyk Na My
5 Sterker
6 Moenie
7 Ek Voel Vir Jou
8 Ek Wou Nie
9 Te Laat
10 Alles Is Niks
11 Black Velvet
12 Sê Vir My
13 Ewigheid
Attention! Feel free to leave feedback.