Lyrics Engelliedjie - Richard Van Der Westhuizen
Soos
wind
oor
n
blaar,
soos
n
veërtjie
sommer
maar
As
mense
met
jou
mors,
as
jy
vies
is
of
nors
Is
ek
daar
Soos
die
lente
elke
jaar,
soos
die
wit
bloeisel
blaar
As
jy
moeg
is
en
verniel
is
Soos
n
kaggel
vir
die
siel
Is
ek
daar
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
Altyd
gerus,
ek
is
daar
in
die
wind
Jy
kan
my
nie
sien
nie
maar
ek
dink
tog
jy
ken
my
Altyd
gerus
in
die
weer
en
die
wind
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
As
die
stormwind
waai
en
die
blitse
begin
laai
As
die
onweer
jou
tref
moet
jy
besef
ek
is
net
om
die
draai
Wie
gaan
jou
bewaar
as
jy
dink
daars
gevaar
As
jy
koud
kry
of
bang
is
soos
die
asem
teen
jou
wang
is
ek
daar
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
Altyd
gerus,
ek
is
daar
in
die
wind
Jy
kan
my
nie
sien
nie
maar
ek
dink
tog
jy
ken
my
Altyd
gerus
in
die
weer
en
die
wind
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
Is
dit
n
ou
ou
goue
blaar
Waarna
jy
so
sit
en
staar?
Dis
net
kinders
wat
luister
As
blare
begin
fluister
vir
mekaar
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
Altyd
gerus,
ek
is
daar
in
die
wind
Jy
kan
my
nie
sien
nie
maar
ek
dink
tog
jy
ken
my
Altyd
gerus
in
die
weer
en
die
wind
Lewe
jou
lewe,
my
engeltjie
kind
1 Isabella
2 Stofpad
3 Twee Sagte Hande
4 Ballade Vir 'n Enkeling
5 Ballade Vir 'n Vreemdeling
6 Wintersprokie
7 Genadewater
8 Engelliedjie
9 Man Van Staal
10 Susanna
11 My Hart Behoort Aan Jou
12 Die Viooltjies Op Ouma Se Graf
13 Die Klaaglied Van Jeremia Broodryk
14 Swerfliedjie
15 Onthou Jy Nog?
16 Blou Blou Water
17 Vuurklip: Die Einde Van Die Aarde
Attention! Feel free to leave feedback.