Lyrics Hardekole - Lewendige Opname - Ricus Nel
Dis
die
reuk
in
jou
kleure,
duskant
middernag
Dis
die
manne
se
stories,
oor
die
dag
se
jag
Dis
die
kletter
van
die
hout,
wat
die
vlamme
lek
Dis
my
hart
se
plek
Vergeet
van
gister,
more
is
nog
'n
dag
Saam
sal
ons
huil,
en
saam
sal
ons
lag
Bring
die
bokskitaar,
want
'n
man
moet
sing
Ja,
'n
man
moet
sing
Manne
dis
'n
voorreg,
om
'n
hardekool
te
deel
Al
die
bloed
broers
bymekaar,
waar
die
vlamme
vriendskap
seël
Manne
dis
'n
voorreg,
om
vanaand
hier
te
wees
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Manne
dis
'n
voorreg
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Dis
die
groen
Mopani,
dis
die
ou
leiklip
Dis
al
die
sterre
in
die
hemel,
wat
stil
daar
sit
Luister
almal
saam,
na
die
vuur
wat
praat
Na
die
vuur
wat
praat
Manne
dis
'n
voorreg,
om
'n
hardekool
te
deel
Al
die
bloed
broers
bymekaar,
waar
die
vlamme
vriendskap
seël
Manne
dis
'n
voorreg,
om
vanaand
hier
te
wees
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Manne
dis
'n
voorreg
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Manne
dis
'n
voorreg,
om
'n
hardekool
te
deel
Al
die
bloed
broers
bymekaar,
waar
die
vlamme
vriendskap
seël
Manne
dis
'n
voorreg,
om
vanaand
hier
te
wees
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Manne
dis
'n
voorreg
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Manne
dis
'n
voorreg
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Manne
dis
'n
voorreg
Nah-nah-nah-nah
...
Nah-nah-nah-nah
Hardekole
brand
Onder
die
bosveld
maan,
brand
die
hardekole
saam
Onder
die
bosveld
maan,
daar
praat
diehardekole
saam
![Ricus Nel - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)](https://pic.Lyrhub.com/img/x/t/3/8/zjo0v983tx.jpg)
1 Sak en Pak - Lewendige Opname
2 Ouskool-Boerseun - Lewendige Opname
3 Some Broken Hearts Never Mend - Lewendige Opname
4 Rezano Garcia - Lewendige Opname
5 Spyt Kom Te Laat - Lewendige Opname
6 I Recall a Gypsy Woman - Lewendige Opname
7 Connie se Setees - Lewendige Opname
8 Ek Wonder - Lewendige Opname
9 Lekker Ou Jan - Lewendige Opname
10 Hardekole - Lewendige Opname
Attention! Feel free to leave feedback.