Lyrics HKGK - Snotkop
Lanklaas
'n
jol
so
geskud
in
'84
Ja,
al
die
shooters
dit
maak
ons
willewragtig
Hou
vas
die
trouring
hou
vas
die
girls
is
beautiful
Maak
los
die
brieke,
die
ding
wil
agteruit
rol
Toe
ek
weer
sien
toe
staan
Dirkie
op
die
graspark
Hy
staan
bekend
as
daai
ou
wat
als
laag
vat
Check
hierdie
party-trick,
kom
ons
maak
geskiedenis
Kom
cheer
vir
Dirkie,
want
Dirkie
is
die
business
Brandweerwa
kon
hom
nie
keer
nie
Die
hele
buurt
brand
af,
sorry
meneer
HKGK,
hier
kom
dit
nou
bra
HKGK,
soek
jy
'n
pakslae
Kry
jou
kop
bymekaar
want
ons
gaan
baljaar
HKGK,
hou
aan
ek's
nou
daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
Sy
sê
sy
skinnidip
altyd,
net
so
na
twaalf
En
sy't
'n
lyfie
wat
my
so
lekker
lus
maak
Hou
vas
jou
rokkie
hou
vas,
ja
ek
is
nou
daar
Maak
solank
jou
knoppies
los,
ja
jy
sal
moet
reg
staan
Toe
ek
daar
aankom,
toe
staan
sy
al
daar
half
kaal
Ons
spring
maar
in
en
dis
toe
dat
alles
Suid
val
Topless
en
vry
in
die
swembad,
ons
is
half
mal
Net
toe
dit
lekker
rof
raak,
toe
staan
haar
pa
daar
'N
haelgeweer
kon
my
nie
keer,
sy't
my
verhinnerweer,
sorry
meneer
HKGK,
hier
kom
dit
nou
bra
HKGK,
soek
jy
'n
pakslae
Kry
jou
kop
bymekaar
want
ons
gaan
baljaar
HKGK,
hou
aan
ek's
nou
daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
So
as
jou
bure
bel
om
tien
uur
in
die
oggend
want
almal
is
daar
tot
- HKGK
En
as
die
pote
klop
die
vyfde
keer
in
twee
dae
want
almal
swem
kaalgat
- HKGK
HKGK,
hier
kom
dit
nou
bra
HKGK,
soek
jy
'n
pakslae
Kry
jou
kop
bymekaar
want
ons
gaan
baljaar
HKGK,
hou
aan
ek's
nou
daar
HKGK,
hier
kom
dit
nou
bra
HKGK,
soek
jy
'n
pakslae
Kry
jou
kop
bymekaar
want
ons
gaan
baljaar
HKGK,
hou
aan
ek's
nou
daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K

1 Cool Soos Koos Kombuis
2 Dikkelicious
3 Song vir My Dad
4 Hiekies In Hartenbos
5 HKGK
6 Parapapa
7 Agter Op My Fiets
8 Dis 'n Land
9 Soos 'n Boss
10 Hoe Lykit!
11 Ek'S Dalk 'N Ses
12 Ek Laaik van Jol
13 Oppas!
14 Hou My Stywer Vas
15 Al Lê Die Berge Nog So Blou
16 Rock My Amadeus
17 Jonk En Dronk
18 Ek Val vir Jou (with Snotkop)
19 Aktiwiteite Wat Belangrik Is
20 Party Heelnag
21 Cheers Op Dit
22 Raak Vir My Rustig
23 Meisie Ferguson (with Ricus Nel)
24 Smoorverlief
25 Stop, Stop
26 Bietjie van Jou Liefde
27 Katrien
28 Woestersous
29 Girls in Bikinis
30 Asemrowend
Attention! Feel free to leave feedback.