Spoegwolf - Kathryn (feat. Valiant Swart) - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Spoegwolf - Kathryn (feat. Valiant Swart)




Onder in die dam ek opgegaar
На дне пруда я читал.
Swaar en koud en altyd naby aan jou
Тяжелый и холодный и всегда рядом с тобой
Hoor jy die druppeltjies weergalm
Ты слышишь слюни?
Die lug drup op my arms
Воздух капает на мои руки.
Maak my van binne af weer warm
Согрей меня снова.
Op die rand van die tafel
На краю стола.
Ek dans en kyk
Я танцую и смотрю.
Oor die wêreld uit
Вне мира.
Ek
Мне
Breek n gat in die venster
Пробивая дыру в окне.
Ek vanaand
Я говорю-сегодня.
Kom ek in die ruit
Позволь мне прилечь у окна.
Wel jy weet ek moet bly
Ты знаешь, что я должен остаться.
Ohh
Оооо
Jy weet ek moet bly
Ты знаешь, что я должен остаться.
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
En ek ooh -Kathryn
И я говорю: о-о-о, Кэтрин
Ek staan al tien voet op in die lug
Я стою в десяти футах над землей.
Die engele hoor my huil
Ангел услышал мой крик.
Kathryn
Кэтрин,
Ek staan al tien voet op in die lug
я стою в десяти футах над землей.
Die engel hoor my huil
Ангел услышал мой крик.
Sy deel ń kamer met haar twee susters
Она живет в одной комнате с двумя сестрами.
En maak vandag
И сделать это сегодня
En wag vir my soos ń
И посмотри на меня как
Soos ń gister
Совсем как вчера
En
И
Hoor jy die druppeltjies weergalm
Ты слышишь слюни?
Die lug drup op my arms
Воздух капает на мои руки.
Maak my van binne af weer warm
Согрей меня снова.
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
Kathryn
Кэтрин
En ek ooh- Kathryn
И я говорю: о-о-о, Кэтрин
Ek staan tien voet op in die lug
Я стою в десяти футах над землей.
Die engele hoor my huil
Ангел услышал мой крик.
Kathryn
Кэтрин,
Ek staan al tien voet op in die lug
я стою в десяти футах над землей.
Die engele hoor my huil
Ангел услышал мой крик.





Writer(s): Daniel Stephanus Rudolph Du Toit


Attention! Feel free to leave feedback.