Spoegwolf - Drietyd Op Die Dakke Lyrics

Lyrics Drietyd Op Die Dakke - Spoegwolf



Red my dan
Ek sal selfs my siel verkoop
Vir 'n kamer langsaan jou
Dan klim ons uit en klim tot op die dak
Dat die stad vir jou kan kyk
Vir jou sal ek dan
Al my tyd verruil
Ek het dan amper die Here gevang
In jou hand
Kathryn, jy
Kathryn, jy
Gryp my nou en dan hou ons ons twee blind
Wees jy die laaste ding in my sig
Dan loop ons tien keer om dieselfde blok
Tot die mense saam ons sing
Ons het dan nooit weer gepraat nie
Kathryn, jy
Groen kindjie
Groen kindjie
Groen kindjie
Groen kindjie
Altyd sal ek sukkel



Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Albertus Jakobus Merwe


Spoegwolf - Swaartekrag
Album Swaartekrag
date of release
01-11-2012




Attention! Feel free to leave feedback.