Spoegwolf - Lenie Blou - translation of the lyrics into French

Lyrics and translation Spoegwolf - Lenie Blou




Lenie Blou
Lenie Blou
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel,
Hier soir, je me suis encore demandé si je pouvais t'appeler,
Ek het jou nommer in my kop en in
J'avais ton numéro dans ma tête et dans
My mond afgetel.
Ma bouche, je l'ai compté.
Daar was 'n spook in my bed,
Il y avait un fantôme dans mon lit,
Sy wou my kaal uittrek
Elle voulait me déshabiller
Sy wou my doop en my red
Elle voulait me baptiser et me sauver
En by my vriende brag en sê:
Et se vanter auprès de mes amis en disant :
'Hy's by my.'
'Il est avec moi.'
'Hy's by my.'
'Il est avec moi.'
'Hy's by my.'
'Il est avec moi.'
'Hy's by my.'
'Il est avec moi.'
Nee, dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien
Non, il était quatre heures du matin quand j'ai vu tes jambes
Met daai goue lint wat om jou enkel bind
Avec ce ruban doré qui t'enveloppe la cheville
Jy sê: Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien
Tu dis : Danie, tu ne me reverras plus jamais
Jy't te veel geroep en te veel gedink
Tu as trop crié et trop pensé
Maak dit by verby, verby met my
Fini, fini avec moi
By verby, verby met my
Fini, fini avec moi
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Oh Lenie, je jure que quand le matin viendra
Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom
Je serai toujours là, déguisé en ton clown
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Et ton père peut crier, ton courage peut se briser
Daar's altyd moed wat in my steek
Il y a toujours du courage qui me soutient
Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, cette forêt ne brûle que pour toi
Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, ma Lenie Blou
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal
Avec ton bleu foncé, j'ai du mal à respirer
En die klip in die lug lyk vir my te kaal
Et la pierre dans le ciel me semble trop nue
Ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie
Je t'ai dit que même les anges ne pourraient jamais m'arrêter
Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie
J'ai perdu une fois et jamais plus jamais
Jy, (Jy's vir my), die lig (die lig in my)
Toi, (tu es pour moi), la lumière (la lumière en moi)
Ja jy's, (Jy's vir my), die lig (die lig in my)
Oui, tu es, (tu es pour moi), la lumière (la lumière en moi)
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Oh Lenie, je jure que quand le matin viendra
Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom
Je serai toujours là, déguisé en ton clown
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Et ton père peut crier, ton courage peut se briser
Daar's altyd moed wat in my steek
Il y a toujours du courage qui me soutient
Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, cette forêt ne brûle que pour toi
Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, ma Lenie Blou
Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, cette forêt ne brûle que pour toi
Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Hei hei hei, ma Lenie Blou, ma Lenie Blou





Writer(s): Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lod Albertus


Attention! Feel free to leave feedback.