Spoegwolf - Sambreeltjie - translation of the lyrics into French

Lyrics and translation Spoegwolf - Sambreeltjie




Sambreeltjie
Petit parapluie
Die soutpilaar het nou
Le pilier de sel vient de
Met n moerse knaal gebreek
Se briser avec un bruit assourdissant
Ek wonder wat meer van jou
Je me demande combien de choses de toi
Sal ek weet
Je saurai encore
Hierdie kamer sluk my in
Cette chambre m'avale
En die kussing sluk my weg
Et l'oreiller m'engloutit
Maar jy bly op my oor soos n sonvlek
Mais tu restes sur mon oreille comme une tache solaire
Hey sambreeltjie
Hé, petit parapluie
Gooi jouself net toe
Juste jette-toi
Die ergste daar voor
Le pire est devant nous
Op die agterstoep van my brein
Sur la terrasse arrière de mon cerveau
Word ek dronk aan iets soos jy
Je suis ivre de quelque chose comme toi
Hou jou voete
Tiens-toi debout
Skuif nader kruisbeen
Rapproche-toi, mon amour
Hoog getuig
T'élève
Ek het n foto
J'ai une photo
Maar hy's klein
Mais elle est petite
Van iets wat lyk soos jy
De quelque chose qui ressemble à toi
Agh hou dit toe
Oh, cache-la
Sal my kamer aan die brand slaan
Ma chambre va prendre feu
Hey sambreeltjie
Hé, petit parapluie
Gooi jouself net oor
Juste jette-toi
Die ergste daarvoor
Le pire est devant nous
Ek dink jou bloed is in my hart
Je pense que ton sang est dans mon cœur
Jou god in my long
Ton dieu dans mes poumons
Ek stuig in n sprong
Je bondis
Soos n warm
Comme un chaud
Warm ballon
Ballon chaud





Writer(s): Du Toit Daniel Stephanus, Von Wielligh Christiaan Lodewyk, Du Toit Johan Moskou, Van Der Merwe Albertus Jakobus


Attention! Feel free to leave feedback.