Lyrics Seer - Spoegwolf
Is
jy
seergemaak?
Kyk
hoe
lig
my
klere
op
as
ek
aan
jou
raak
Moes
jy
leer
uit
my?
Wat
het
jy
gevat?
Want
daar's
iets
weg
soos
jy
Al
hierdie
mense
sê
ek
is
dood
En
al
is
dit
so
Voel
ek
jou
binne
my
Jy't
die
venster
gebreek
Jy't
jou
flits
ingesteek
Is
dit
te
laat
om
te
kom
Ek
draai
al
ure
lank
in
die
kamer
rond
Het
jy
my
begrawe
hier?
In
daai
uitgeskryfde
In
daai
opgevoude
hart
Al
hierdie
mense
sê
ek
is
dood
En
al
is
dit
so
Voel
ek
jou
binne
my
Jy't
die
venster
gebreek
Jy't
jou
flits
ingesteek
Ek
hoor
hoe
jy
op
my
loop
Deur
die
klei
Ses
voet
van
my
Ek
weet
dat
jy
ook
nog
soek
Jy't
die
kis
oopgebreek
Jy't
jou
hand
ingesteek
1 Skaduwee
2 Botswana
3 Geel (Julie)
4 Winter
5 Hartaanval
6 Flikker
7 Verlanger
8 Foto
9 Seer
10 Die Donker Toring (Tussenspel)
11 Noorde
Attention! Feel free to leave feedback.