Lyrics




Hi inverter is fine ek het net
Gou vir ons n Tiramisu gemaak
Hier is vir jou n easy resep vir jou
By the way beste ding ever
Marscopone in n bakkie
Twee eiergele
N halwe koppie suiker
En uhh kwart koppie Sherry
Dan meng jy die moer goed
En dan gooi jy daai koekies
Uhm is dit die Fingerbiscuits
Gooi jy koffie oor
En dan gooi jy die sous bo-oor
En laat jy dit bietjie koud word
En n klomp kakao oor
Sal hom nou proe
Okay
Bye



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit



Attention! Feel free to leave feedback.
Loading
Loading