Steve Hofmeyr - Kyk Hoe Lyk Ons Nou - translation of the lyrics into English

Lyrics and translation Steve Hofmeyr - Kyk Hoe Lyk Ons Nou




Kyk Hoe Lyk Ons Nou
We’re Different Now
Anders as ander wat altyd verander
Unlike others that constantly change
En skielik in die donker verdyn
And suddenly vanish in the dark
Lewe jy in my en lewe jy vir my en
You live in me and you live for me and
Sal jy altyd voor my verskyn
You’ll always appear before me
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy
Under my wing there’ll be a place for you when you
Eendag besluit dis jou huis
Decide one day that this is your home
Iewers is daar iets wat vir my vertel daars 'n
Somewhere there’s something that tells me there’s a
Kans dat ons paaie sal kruis
Chance that our paths will cross
Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou
Together in a dream for now one day I’ll show you
Al ons drome word waar
All our dreams come true
Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou
See how we look now, see how we look now
Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou
See how we look now, see how we look now
Kyk hou lyk ons nou
See how we look now
Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek
Your light disappears in the night and I
Wonder of jy dink dit is reg
Wonder if you think that’s right
Miskien langs die stilte net een van ons lees
Perhaps next to the silence only one of us reads
Terwyl die ander een bly is hys weg
While the other one is happy he's gone
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n
Nothing hurts like a knock on the door and a
Stem wat klik of jy kan wees
Voice that clicks or you could be
Die tuis van alleen wees kan eendag 'n seën wees
The home of being alone may one day be a blessing
As jy aan die ander kant staan
When you’re on the other side
Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees
The price of being alone can be crying in the rain
Veraltyd as liefde vergaan
Especially when love has passed
Kyk hoe lyk ons nou,
See how we look now,
(Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn)
(Unlike others that constantly change and suddenly vanish in the dark)
Kyk hoe lyk ons nou
See how we look now
(Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
(You live in me and you live for me and you’ll always appear before me)
Kyk hoe lyk ons nou
See how we look now
(Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn),
(Unlike others that constantly change and suddenly vanish in the dark),
Kyk hoe lyk ons nou
See how we look now
(Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
(You live in me and you live for me and you’ll always appear before me)
Kyk hou lyk ons nou, Kyk hou lyk ons nou
See how we look now, See how we look now
Nou, nou, nou
Now, now, now





Writer(s): Steve Hofmeyr


Attention! Feel free to leave feedback.