Steve Hofmeyr feat. Nadine - Lied Van My Hart Lyrics

Lyrics Lied Van My Hart - Nadine , Steve Hofmeyr



My lewe en wag
Net anderkant die wêreld wat ek ken
Daar my nuwe dag
Net een ding maak my vry
Ek luister na die sagte note diep
Na die stem hier binne my
Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Al was ek net ′n kind
Kon ek die woorde saggies hoor oor my
'N fluister op die wind
My wêreld raak nou stil
Ek luister na die woorde in my siel,
Want ek weet dis God se wil
Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Maar diep hier binne my
Is die stem van donker vrese
Sal ek die krag en moed
Om te wees wat ek wil wees
Want alles in jou lewe
Het ′n prys wat jy betaal
'N prys wat jy moet neerlê
Om jou drome te gaan haal
Die dis lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Dis die lied van my hart



Writer(s): Vaughan Gardiner


Steve Hofmeyr feat. Nadine - 25 Jaar Se Beste
Album 25 Jaar Se Beste
date of release
30-11-2012



Attention! Feel free to leave feedback.