Steve Hofmeyr feat. Armand Hofmeyr - Pa En Seun Lyrics

Lyrics Pa En Seun - Steve Hofmeyr



Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat, En ons trots kon laat vaar
En ek net jou Pa kon wees
Net die beste vir jou wil ek
Maar daai woorde was nooit net gesê
En hier waar jy my seun weet ek nie
Tyd was te min om oor te begin
my hoe 'n Pa vir sy seun
In Jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind
my hoe word 'n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat 'n Pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan
Soos 'n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane wat die see weg sou vee
Maar hier waar jy le my seun
Weet ek die tyd was te min
En niks maak meer sin
Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In Jou
Het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind
my hoe word 'n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Maar toe in die nag het hy jou kom haal en in my spyt besef ek te laat, ek het my altyd gedra en ek bly nog altyd jou pa
Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In Jou
Het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind
my hoe word 'n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Se my hoe se 'n Pa vir sy seun



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr feat. Armand Hofmeyr - 25 Jaar Se Beste
Album 25 Jaar Se Beste
date of release
01-01-2012




Attention! Feel free to leave feedback.