Lyrics Sproet Vir Sproet - TWEE
Sproet
A
en
B
en
L,
moet
ek
dit
vir
jou
uitspel
Ek
wil
net
die
tyd
verloor,
jou
asem
in
my
oor
hoor
Ek
weet
nou
waar
ek
behoort,
Doringbaai
het
ons
altwee
gehoor
Jou
vel
is
soos
'n
nuwe
boek
en
ek,
wil
jou
lees,
sproet
vir
sproet
Elke
deeltjie
van
jou
ken
Ek
wil
jou
op
kan
sê,
ek
wil
jou
op
kan
sê
Ek
wens
jy
wil
vergeet
van
hom
Kyk
tot
waar
het
ons
gekom
Ek
wil
met
jou
liefde
maak
Jou
naam
op
my
borskas
dra

1 Ek Sweer
2 As Die Son
3 Piekniek Vir Twee
4 Brandewyn
5 Kaggel
6 Stukkies
7 Wag Net Bietjie
8 Sproet Vir Sproet
9 Roetes
Attention! Feel free to leave feedback.