Taboe - Tussen Treine Lyrics

Lyrics Tussen Treine - Taboe




Ek wonder wat van jou geword het
Jy wat nog so by my spook
Ek weet net ons het die vuur gemaak
Die wêreld aan die brand gestook
Nou is die nagte soveel stiller
Die dae eis hul eie tol
Maar ons twee was die wilde
Wind se blare
Ons kaartjies die hele wêreld vol
O



Writer(s): Westhuizen Richard Van Der


Taboe - Dis Liefde
Album Dis Liefde
date of release
10-02-2014



Attention! Feel free to leave feedback.
//}