Theuns Jordaan - Hanne Lyrics

Lyrics Hanne - Theuns Jordaan



Hanne
Theuns Jordaan
Inleiding
Kyk die hanne, die twee hande van my
Waar het ek die, twee hanne gekry?
Kyk die hanne die, die twee hanne van my
Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout
Met die hanne van 'n ouman, ja-nee
Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk
Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk
Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk
Die hanne is hard dien hanne kan slat
Die hanne van 'n ouman, ja-nee
Instrumenteel
Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld
Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld
Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld
Klop aan die deure, is net vol vere
Die hanne van 'n ouman, ja-nee
Kyk die hanne die, die twee hande van my
Op hul jonger dae, het hul lekker gekry
Kyk die hanne die, die twee hande van my
Die hare geel, het hulle gestreel
Die hande van 'n ouman, ja-nee
Die hande van 'n ouman, ja-nee
Die hande van 'n ouman, ja-nee
(Oorspronklik gesing deur David Kramer)
Musiek en lirieke deur David Kramer - Uitgewer - EMI Music Publishing



Writer(s): David Kramer


Theuns Jordaan - Tjailatyd
Album Tjailatyd
date of release
18-09-2009




Attention! Feel free to leave feedback.