Twee - Familie Lyrics

Lyrics Familie - Twee




Ons almal het ons stories en wonder
In besonder oor die pad wat voor ons le
Maar somtyds moet ons net weer gaan stilstaan en vrae vra
Sodat ons alweer dit kan he
Eending weet ek darem ongetwyfeld
Nou virseker
En dit is dat my naaste mense vir my als beteken



Writer(s): Kleinhans Herman




Attention! Feel free to leave feedback.