Twee - Laaste Sigaret - translation of the lyrics into Russian

Laaste Sigaret - Tweetranslation in Russian




Laaste Sigaret
Последняя сигарета
Laaste sigaret
Последняя сигарета
Kom ons rook nog 'n laaste sigaret en ek mag dalk net
Давай выкурим ещё одну последнюю сигарету, и я, возможно,
My wereld vir jou staan en gee
Отдам тебе весь свой мир
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
Ведь ты проповедовал между белыми простынями,
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
А я слушала язык твоего тела.
Dalk moet ons net alles vergeet
Может, нам просто стоит всё забыть.
Maar dis moeilik, as jy terug dink
Но это сложно, если вспоминать,
Daar was 'n storm wat 'n weermag nie kon keer nie
Ведь была буря, которую не смогла бы остановить и армия.
Ons was veilig, in ons kluise
Мы были в безопасности, в своих убежищах.
Dalk moes ek net nooit my sleutel vir jou gegee het nie
Возможно, мне не стоило давать тебе свой ключ.
As ons weer sien, is dit totsiens
Если мы снова увидимся, это будет прощание.
Vir 'n wyle maar ek glo nie daar's keer nie
На время, но я не верю, что будет возвращение.
Sal jy soengroet, of my beboet,
Пошлёшь ли ты мне воздушный поцелуй или накажешь,
Deur my te los in die doolhof van my geheue
Оставив меня в лабиринте моих воспоминаний?
En ek kom dalk van die kant af, heel blatant
И, возможно, я веду себя слишком прямолинейно,
Maar ons dae is mos nou reeds getel
Но наши дни уже сочтены.
Dink jy eenkeer gaan genoeg wees, ek bevrees
Думаешь, одного раза будет достаточно? Я боюсь,
Dat die teenkant hier gaan geld
Что здесь сработает обратное.





Writer(s): Herman Kleinhans,


Attention! Feel free to leave feedback.