Lyrics
Ek
sit
op
my
stoep
en
ek
dink
vanaand
weer
aan
jou
Jy
wat
nou
met
my
beste
pêllie
gaan
trou
Ek
hoop
maar
my
wonde
genees
En
ek
laat
vaar
maar
my
lus
vir
vlees
Want
jy
is
die
heks
wat
my
klein
hartjie
vergruis
En
ek
hoop
jy
tel
'n
siekte
op
En
ek
hoop
jy
raak
verslaaf
aan
dop
Ek
hoop
dat
jy
al
jou
geld
verloor
En
die
tandarts
verkeerde
tand
sal
boor
En
ek
hoop
dat
jy
in
spelde
lê
Sool
vrate
op
jou
hande
hê
Ek
hoop
jou
hare
begin
te
kroes
Want
jy
het
my
lewe
verwoes
Ek
hoop
dat
dit
reën
op
die
dag
as
jy
wil
trou
Ek
hoop
dat
die
spreeus
in
jou
dak
hul
neste
wil
bou
Ek
hoop
maar
jou
kinders
kan
lees
Want
vrek
lelik
sal
hulle
wees
En
met
jou
sterre
gaan
die
lewe
hulle
kou
En
ek
hoop
jy
tel
'n
siekte
op
En
ek
hoop
jy
raak
verslaaf
aan
dop
Ek
hoop
dat
jy
al
jou
geld
verloor
En
die
tandarts
verkeerde
tand
sal
boor
En
ek
hoop
dat
jy
in
spelde
lê
Sool
vrate
op
jou
hande
hê
Ek
hoop
jou
hare
begin
te
kroes
Want
jy
het
my
lewe
verwoes
En
eendag
as
jou
man
uit
sy
koma
ontwaak
Hoop
ek
hy
draai
om
en
maak
of
hy
slaap
Want
langs
sy
bed
sit
'n
vrou
Met
haar
"gums"
'n
mielie
en
kou
Ek
hoop
hulle
moet
jou
in
'n
malhuis
vas
maak
En
ek
hoop
jy
tel
'n
siekte
op
En
ek
hoop
jy
raak
verslaaf
aan
dop
Ek
hoop
dat
jy
al
jou
geld
verloor
En
die
tandarts
verkeerde
tand
sal
boor
En
ek
hoop
dat
jy
in
spelde
lê
Sool
vrate
op
jou
hande
hê
Ek
hoop
jou
hare
begin
te
kroes
Want
jy
het
my
lewe
verwoes
En
ek
hoop
jy
het
nie
pêlle
nie
Ek
hoop
jou
kinders
het
nie
tande
nie
Ek
hoop
Alzheimer
vat
jou
woes
Want
jy
het
my
lewe
verwoes
Want
jy
het
my
lewe
verwoes
Want
jy
het
...
my
lewe
...
verwoes
1 Ek Hoop
2 Spietkop Medley (Boeremieks)
3 Hey Hey Hey
4 Hooit!
5 Maak Los die Honde
6 Paartie Vanaand Op die Strand
7 Oor die Kole
8 My René
9 Romeo en Juliet
10 Krisjan
11 Buffalo!
12 Girl van die Highway
13 Fanie se Lovesong
14 Moeniemounie
15 Liggies
16 Spietkop
17 Gatiep (Stories)
18 Waar is Newlands? (Hakkel Stories)
19 Hakkelskool Student (Hakkel Stories)
20 Blondes:
21 Blond Wat Frans Praat
22 Vrouevereniging
23 Kinder Stories:
24 Engels:
25 Dominee se Intreepreek (Dominees)
26 Keuringstelsel
27 Ouderdom:
28 3 Omies In die Ouetehuis
29 Groot Skrik (Army Stories)
30 Valskermspringer (Army Stories)
31 Pynappelringe
Attention! Feel free to leave feedback.