Ampie - Klaradyn paroles de chanson

paroles de chanson Klaradyn - Ampie



Soos n kyk na die hemel
En n wonder waar jy is
Stap stap deur die donker
Deur die grys ou mis
Ek hoor jou roep stem op die hoogste krans
O ek miss jou
Jou lyf wat om die vure dans
Koor
En Klaradyn Klaradyn met jou hart so
Klein waar in die wereld het jy verdwyn
Het daar nuuts gebeur waarvan ons moet weet
Het daar iets gebeur waarvan ons liewers moet vergeet
Daar was sneeu gewees
Dit was koud en nat
Kouer as die suide van my boere hart
Ons liefde het geskyn soos n vurk in die pad
Terwyl die duiwel op my skouer my steek steek tard
Koor



Writer(s): ampie


Ampie - Geheim
Album Geheim
date de sortie
23-09-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.